Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Hy is op Maandag 2 Maart na die plaas toe om sy werk terug te kry, maar het nooit teruggekeer nie.
Die driedaagse program het gefokus op die ontwikkeling van praktiese leierskapsvaardighede, spanwerk en selfvertroue onder leerders.
‘n Tussenverkiesing bring ‘n voorsmaak van wat in die landwye munisipale verkiesing later vanjaar kan gebeur.
Duisend doeke vir volwassenes is by die geleentheid oorhandig.
Die pragtige sonsopkoms tydens die tweede koue front by Trekoskraal is op Sondag 19 April vasgevang deur die fotograaf Basson van Zyl.
Weslander het by die betrokke kandidate gehoor hoekom kiesers vir hulle, en die party wat hulle verteenwoordig, moes gestem het.