Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die wenners van die Lagoon-rolbalklub op Langebaan se Somersakeliga is gisteraand (Donderdag 16 Oktober) gekroon, ná ʼn strawwe eindronde. Twaalf spanne het dit uitgespook, met PJ Toilets wat Headline Blinds met…
Sondag 12 Oktober is Nasionale Tuinmaakdag – ’n dag waarop almal met ’n liefde vir groen vingers hul grawe, gieter en sonhoede uitpluk om die aarde te vier. Weslander het…
Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit asook die wykskomiteelid van wyk 4, het besluit om lewende legendes te vereer. Die geleentheid het op Vrydag 26 September in die…
Met meer as vier dekades in die polisie het adjudant-offisier Ewald Botha van Piketberg nou afgetree. ‘n Erewag deur sy kollegas het die respek en eer getoon wat hulle oor…