Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Aanloop tot verkiesing in Wes-Kaap op dreef, maar misdaad wek kommer
Die OVK sê die Wes-Kaap is gereed vir November se verkiesing, maar waarsku dat misdaad en vals nuus uitdagings bly.
-
Kinderbeskermingsweek: ‘Beskerm kinders só’
Weslander het by Weskussers, wat hulle ook vir die regte van kinders beywer, gaan aanklop om hul mening oor die werklike betekenis van die week te kry.
-
-
Leiding vir tegniese dienste
Van Niekerk is in Pretoria gebore en het in 2024 as professionele ingenieurstegnikus by die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) geregistreer.
-
‘Stille ineenstorting’ van spesialishowe: ‘Aanklaers vermy komplekse sake’
Nuwe navorsing waarsku dat spesiale kommersiële misdaadhowe toenemend komplekse sake vermy, terwyl miljarde rande se verliese onverhaal bly.
-
-
-
Werkers mor oor tehuis
Volgens dié werkers het hulle in swak omstandighede gewerk en is hulle dikwels sonder behoorlike ondersteuning gelaat.
-








