Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Vrou wat glo mans bedrieg uiteindelik vas
Charmaine Heath, wat op 18 Junie 42 jaar oud word, het verlede Vrydag (29 Mei) vlugtig in die Vredenburg-landdroshof verskyn nadat sy vroeër die oggend op ‘n lasbrief in hegtenis geneem…
-
Min bekend oor ontvoerde Kaapse sakeman
Volgens die polisiewoordvoerder brig. Novela Potelwa het die ondersoek die taakspan eers na Khayelitsha gelei, waar vyf verdagtes in hegtenis geneem is.
-
Ontvoerde Kaapse sakeman in Saldanha ontdek en gered
’n Ontvoerde sakeman van Kaapstad is Maandagaand in Saldanha gered nadat die Wes-Kaapse teen-ontvoeringstaakspan op twee huise in die dorp toegeslaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem het.
-
Haal draf- en stapskoene uit
Vanjaar vind die Health Run op Saterdag 20 Junie by die Weskusskool in Saldanha plaas.
-
-
‘Die Papier’ praat nou op die web
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
-
Nog gekoses kandidate vir 2026-verkiesing bekend
Die NDP beoog om binnekort nog kandidate vir die verkiesing in November vanjaar bekend te maak.
-
Ontsetelde raadslid in Saldanhabaai-munisipaliteit vat VF+ hof toe
Hy beweer die Vryheidsfront Plus (VF Plus) het ‘n finansiële ooreenkoms eensydig verander en hom daarna aan ‘n onbehoorlike dissiplinêre proses onderwerp.
-
Só werk rampbestuur
Vir Joubert gaan rampbestuur nie net oor reaksie op noodsituasies nie, maar ook oor gekoördineerde regering, geïntegreerde beplanning en voortgesette dienslewering onder uiters moeilike omstandighede.
-
Organisasie wil ‘n verskil maak
Help Kids in Need nooi die gemeenskap en ondernemings om ‘n verskil in die lewens van jongmense in Velddrif te maak.










