Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Onderwys vloei in sy are, sê hoof
Hy het sy skoolloopbaan in 1986 in graad R by die Hoërskool Hopefield (HSH) begin en vandag is hy die waarnemende hoof.
-
Elf vas ná hul glo dronk ry
Elf mans wat na bewering onder die invloed van drank bestuur het, is die afgelope betaaldagnaweek in die Weskus aangekeer.
-
Karo laat die rekord spat
Karo van Tonder het die Afrika-seilplank-spoedrekord by die Wêreld-Spoedrekordkompetisie in Lüderitz, Namibië, met uithouvermoë en fokus oortref.
-
Nuwe baadjie vir klas
Die gr. 4-klas van die Laerskool Panorama het Maandag (3 Februarie) ’n aangename verrassing gekry toe hulle hul klaskamer in ’n splinternuwe baadjie sien.
-
Hofsake vind plaas ingevolge vaste proses
Waarom sloer hofsake so? Waarom doen die polisie niks verder aan die saak nie?.
-
Leerder toe in top-40
Om die top-40 in die provinsie te haal, is ’n groot prestasie – en vir Isaiah Andreas ook.
-
SBM-amptenare geskors
Twee amptenare in die Saldanhabaai-munisipaliteit se boubeheerdepartement is geskors en word deur tugstappe in die gesig gestaar omdat hulle in hul private hoedanigheid bouplanne sonder die nodige toestemming van die munisipaliteit teen betaling ge
-
Plattelandse blitspatrollie kry Mandrax op Vredendal
Die vinnige reaksie van polisielede van die plattelandse blitspatrollie, wat verlede Dinsdag (21 Januarie) op die N7-hoofweg ontplooi is, het tot die inhegtenisneming van ’n burger van Burundi gelei.
-
-
Blou en goud die groot wenners op Hopefield-atletiekdag
Blou en goud die groot wenners op Hopefield-atletiekdag









