Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Residents urged to share tips for the new Budget
On 6 March, the Western Cape MEC for Finance, Deidré Baartman, will table the Western Cape’s 2025-’26 Main Budget in the Western Cape Provincial Parliament.
-
-
-
Vredenburg kry nuwe speurhoof
Die kantoor van die speurhoof by die Vredenburg-polisiekantoor lyk nog dieselfde, maar het die afgelope maand ’n nuwe intrekker gekry – lt.kol. Bertie Mong (53).
-
Dalk 17de klag teen eiendomsagent
Nóg ’n aanklag gaan moontlik by die bestaande 16 aanklagte van bedrog of alternatiewelik diefstal teen Mandy Wood (51), ’n eiendomsagent van Langebaan, gevoeg word.
-
Man sterf; motor tol in lug
Een man is dood en drie beseer in ’n ongeluk op die Vredenburg-Velddrifpad (R399) waarin ’n Opel Astra ’n paar keer in die lug getol en in ’n landery tot stilstand gekom het.
-
Ware vriendskap in roman verken
Met haar tweede boek op die rakke is die Weskusser Rozaan de Wet Boer opgewonde om haar jongste boek, Is jy orraait, Elizabeth?, aan lesers bekend te stel.
-
-
Toerusting vir jong rugbyspelers
Die Laerskool Panorama in Vredenburg bedank Tekkie Town, Boland Blad, Boland-rugbyunie en Vredenburg-rugbyklub ter harte vir hul ruim en waardevolle skenking van rugbytoerusting vir die komende 2025-rugbyseisoen.
-
Bus aan sentrum geskenk
In ’n gebaar van omgee het ’n anonieme skenker ’n Toyota Quantum aan Huis van Heerde- kinder- en jeugsentrum geskenk, wat die werking van die fasiliteit aansienlik sal verbeter.






