Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Oud en nuut met Sonja Herholdt
Dié alombekende Sonja Herholdt kom Saterdag 15 Februarie vir twee vertonings na Die Koelkamers toe.
-
Sunbird-moord steeds ’n raaisel
Amper ’n jaar ná die moord op Estelle Eksteen in haar huis in Sunbird-rylaan in Langebaan bly dit steeds ’n raaisel wie vir haar dood verantwoordelik is.
-
Siekte eis ma van drie
Die gemeenskap van Saldanha is in rou gedompel ná die dood van Adele Oosterhuis (41).
-
Nóg ’n aansoek vir boorwerk in see
Nóg ’n aansoek om verkenningsboorwerk vir olie- en gas-soektogte in die Atlantiese Oseaan wes van die Weskus te doen, is onlangs bekendgemaak. Dié keer is dit TotalEnergies (Teepsa) wat nog ’n aansoek doen.
-
Inskrywings is oop vir 2025 se beste jongboer van jaar
Agri Wes-Kaap nooi met trots die jongboere in die Wes-Kaap om vir die Agri Wes-Kaap- / Santam- Jongboer van die Jaar-kompetisie 2025 in te skryf.
-
Rare slanggeveg
’n Rare verskynsel op die strand by Kraalbaai in Langebaan vandeesweek het omtrent die tonge los gehad.
-
Vyfjarige sterf ná slangbyt
Nie kleine Dee-Jay Don (5) óf sy familie sou ooit kon dink dat sy middagslapie op Maandag 10 Februarie sy laaste sou wees nie.
-
-








