Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sasha-Lee laat die liefde opvlam
Die bekende sangeres Sasha-Lee Davids het haar goue stem by die Hoedjiesbaai-hotel op Vrydag 14 Februarie kom deel.
-
Ondersteun dié uitreik na die Vredenburg-gemeenskap
Ondersteun dié uitreik na die Vredenburg-gemeenskap
-
Hopefield CPF to hold an imbizo
The Hopefield Community Policing Forum will hold an imbizo on Monday 10 March.
-
G’n woonstelblok vir Shelley Point
Vir die inwoners van die luukse Shelley Point in St Helenabaai doen die afgebrande strukture van die hotel in die hart van hul landgoed afbreuk aan die estetika van die gebied. Hulle hoop dit sal so gou as moontlik verwyder…
-
Day of appreciation, love, respect
It was not just Valentine’s Day on Friday 14 February at Masiphathisane Primary School, it was also a day of appreciation, love and respect for the school’s dedicated principal René Joorst. Teachers, learners and parents joined forces to honour her…
-
-
Joshlin-saak: Verhoor begin vroeër
Die eerste dag van die verhoor van Kelly (Raquel) Smith (34), Boeta (Jacquen) Appolis (32) en Steveno van Rhyn (28) is geskuif na Maandag 3 Maart in die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha.
-
Gewapende mans beroof winkel in Vredenburg
Vier gewapende rowers is Saterdag 8 Februarie in Witteklip, Vredenburg, in hegtenis geneem nadat ’n winkel in Nackerdienstraat van geld, ’n selfoon en sigarette beroof is.
-
Mynie Grové ná lang stilte terug op Koelkamers-verhoog
Mynie Grové ná lang stilte terug op Koelkamers-verhoog









