Umaree Swart, 'n leerder aan die St. Helenabaai Primêre Skool, is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Junior geslote skaakkampioenskap by die Hoërskool Hottents-Hollands in Somerset-Wes tussen Maandag 31 Maart en Saterdag 5 April deel te neem. Sy is een van slegs drie spelers uit die St. Helenabaai-gebied. Die ander twee leerders is Liam Schroeder (die Hoërskool Louwville) en Celinè Love (die Hoërskool Weston).
Umaree Swart, ‘n leerder aan die St. Helenabaai Primêre Skool, is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Junior geslote skaakkampioenskap by die Hoërskool Hottents-Hollands in Somerset-Wes tussen Maandag 31 Maart en Saterdag 5 April deel te neem. Sy is een van slegs drie spelers uit die St. Helenabaai-gebied. Die ander twee leerders is Liam Schroeder (die Hoërskool Louwville) en Celinè Love (die Hoërskool Weston).

Gekies vir Suid-Afrikaanse Junior geslote skaakkampioenskap

Umaree Swart, ‘n leerder aan die St. Helenabaai Primêre Skool, is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Junior geslote skaakkampioenskap by die Hoërskool Hottents-Hollands in Somerset-Wes tussen Maandag 31 Maart en
Saterdag 5 April deel te neem. Sy is een van slegs drie spelers uit die St. Helenabaai-gebied. Die ander twee leerders is Liam Schroeder (die Hoërskool Louwville) en Celinè Love (die Hoërskool Weston).
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article