Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie rig vertrek vir slagoffers in
Dit was ’n groot eer vir die Hopefield-polisiekantoor om sy slagoffer-vriendelike kamer met ’n nuwe baadjie bekend te stel.
-
Weduwees in rooi vier Valentynsdag
Altesaam 200 weduwees van Saldanha is Saterdag 8 Februarie vir Valentynsdag onthaal. Die tema vir die dag was “My storie is Sy glorie”.
-
Drie stropers vas ná klopjag
Drie vermeende perlemoenstropers is in hegtenis geneem in ’n gesamentlike teenmisdaadklopjag van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die departement van landbou, bosbou en visserye (DAFF) verlede week.
-
-
-
Veiligheidsmagte bedank by spesiale erediens in Velddrif
Veiligheidsmagte bedank by spesiale erediens in Velddrif
-
Gemeenskap moet hof-etiket nakom tydens verhoor
Die feit dat die Joshlin Smith-hooggeregshofsaak van die Kaapse Hooggeregshof in Keeromstraat, Kaapstad, na die Veeldoelige Sentrum (Multipurpose Centre) in Trichardtstraat, White City, in Saldanha verskuif is, ontlok wyd twee uiteenlopende reaksies.
-
Pa kort nog hulp
Sy gesin was sy eerste gedagte toe Jermaine Don (40) die slegte nuus oor sy gesondheid hoor.
-
Vreugde oor Smith se verhoor tuis
“Ons is baie bly dat die hooggeregshof besluit het om die saak hier onder in Saldanha aan te hoor. Die feit dat hulle dit na die mense toe bring, herstel weer ’n mens se vertroue in die regstelsel.” Só meen…
-
Pa verongeluk by Klawer
’n Groot man met ’n ewe groot hart wat vir die mense ná aan hom – sy gesin, sy familie en die lede van sy motorfietsklub – ’n anker teen die lewe se storms was.










