Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Grootuitdaag: 2de ronde begin
David Rossouw Sanlam en die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbeker-wedstryde van die Weskusstreek het die tweede ronde die afgelope Saterdag (7 Junie) in uitdagende weersomstandighede begin. Met ‘n paar spanne soos Young Hearts, […]
-
-
headline dummy text
Drie Langebaners in sop oor beweerde vakansiebedrog: Wat gaan nou aan in die Weskus? – Mariana Schreuder Barker Eintlik baie hartseer en so onnodig. – Hein Skieper Hulle maak dit […]
-
Woord van die week
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ‘n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings. Wil jy dalk ‘n woord in die WAT, of […]
-
-
Eerste plaasgesondheidspos by Citrusdal in bedryf
Die Cederberg-subdistrik in die Weskus-distrik het sy eerste plaasgesondheidspos op Dinsdag 3 Junie by dié Noordhoek-plaas buite Citrusdal bekendgestel. Die plaasgesondheidspos is in ‘n omgeboude gebou op die plaas geleë […]
-
Drawing tourists to Hopefield
Rain and wind could not stop the second Hopefield Curry Festival presented by the Hopefield Co-op and held on Saturday 7 June. Making their way from far and wide people […]
-
-
Vroue praat oor taboes in dokkie
Die dokumentêre reeks, Net mens, keer terug vir sy derde seisoen – hierdie keer vertel dit die persoonlike en ook kragtige stories van drie buitengewone Suid- Afrikaanse vroue: Karlien van […]
-
Meiring bekoor weer
Noluvu Ludidi Lizz Meiring is geen vreemde- ling aan die Weskus nie en het die afgelope Sondag (8 Junie) nog ‘n sprankelende optrede by die Hoedjiesbaai-hotel in Saldanha aangebied. Met […]









