Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man wil borgtog vra nadat ma sterf
Die Piketbergse man wat aangekla is van moord ná sy 81-jarige ma se dood in die Piketberg-hospitaal in Januarie, gaan om borgtog aansoek doen.
-
-
Groot mylpaal vir jeugteater
UNI Jeugteater het hierdie jaar ’n mylpaal bereik deur vir die eerste keer aan die departement van sport, kuns en kultuur (DCAS) se Dramafees deel te neem.
-
Matrieks vir uitslae vereer
Om hul goeie prestasies te vier, het Umoya Energy die top-matrikulante in die Weskus Vrydag 31 Januarie met ’n prysuitdelingsgeleentheid vir uitnemendheid vereer.
-
Kelly dalk tuis verhoor
Die driemanskap wat daarvan verdink word dat hulle die sewejarige Joshlin Smith ontvoer en verkoop het, se saak kan dalk eerder in Saldanha aangehoor word.
-
-
-
Marc se vertoning bekoor
Toeskouers het die komediant Marc Lottering se nuwe solo-aanbieding genaamd Marc Eugene Lottering terdeë geniet.
-
-
Maak gereed vir kuierkonsert
Is jy reg vir die 2025- Weskus-kuierkonsert? Maak gereed vir ’n volle dag se dans, samesyn en pret.









