Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Blou en goud die groot wenners op Hopefield-atletiekdag
Blou en goud die groot wenners op Hopefield-atletiekdag
-
Drie Baaienaars oor R190 000 se kreef gevang
Drie Baaienaars is Vrydag (24 Januarie) in hegtenis geneem net nadat hulle na bewering Saldanha binnegery het met onwettige kreef ter waarde van bykans R170 000.
-
Leerder na ASA se prysuitdeling
Mariné Grobler, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Hopefield en lid van die Langebaan-atletiekklub, het haar skool en klub baie trots gemaak.
-
-
Oud-amptenaar sit oor bedrog
’n Oud-amptenaar van die Bergrivier-munisipaliteit is Dinsdag 28 Januarie in die Bellville-handelsmisdaadhof op 435 aanklagte van bedrog tot tien jaar tronkstraf gevonnis. Die verlies wat die munisipaliteit gely het, beloop meer as R1,3 miljoen.
-
Kerk-vigilantes in hegtenis
’n Polisiesersant en ’n pastoor in die Korrektiewe Dienste van Porterville is in hegtenis geneem nadat hulle hulself “aangestel” het om die reg in eie hande te neem en twee vermeende kerkdiewe vermoedelik ’n les wou leer.
-
‘Groeiposte’ is vir skole beskikbaar
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) pronk met “477 groeiposte”-aanstellings van onderwysers kort nadat 2 407 onderwysers se kontrakposte teen verlede jaar nie hernu is nie.
-
Piketberg-man weer voor oor moord op ma
’n Man van Piketberg, wat daarvan aangekla word dat hy sy 81-jarige ma doodgeslaan het, se saak is tot Februarie uitgestel.
-
Schippers-egpaar boer vooruit met bye
Sy reis het begin met ’n gedagte wat in ’n stokperdjie ontwikkel het. Dit het weer gelei tot ure wat deurgebring is om bye waar te neem, werksessies by te woon en by ervare byeboere te leer.
-






