Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geen kamp meer op Trekos
Weskus-families wat al geslagte lank oor Desember by Trekoskraal kamp, sal maar moet leer saamleef met die diep emosionele wond wat die verbod op kampeer én die aansteek van braaivleisvure veroorsaak.
-
Permit benodig vir ry op strand
Met hier en daar nog ’n stukkie ongerepte strand in die Weskus – van Yzerfontein tot Lambertsbaai – is dit verstaanbaar dat voertuiggebruik in dié sensitiewe kusgebiede beheer moet word.
-
Kenner gee raad as jy dalk ’n slang teëkom
Die somer is hier en daarmee saam het die slangseisoen ook aangebreek.
-
Doendinge vir die vakansie bied jou alles en nog wat
Die Weskus met sy ongerepte natuurskoon en pragtige strande is ’n vakansieparadys vir besoekers, maar selfs inwoners wat vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry, kan toeris in hul eie dorp speel en die talle aktiwiteite wat op hul voorstoep…
-
Kersmakietie by aftreeoord
Die bejaardes van die Aan Oewer-aftreeoord is omtrent by hul jaarlikse Kersete bederf. Omtrent 110 mense het die dag by die Riviera-hotel die afgelope Maandag (16 Desember) bygewoon.
-
Propvol nuusjaar vir inwoners
2024 was ’n propvol nuusjaar, nie net op nasionale vlak nie waar die vorming van ’n regering van nasionale eenheid waarskynlik die meeste aandag geniet het. Dit nadat die ANC in dieselfde jaar as wat die land 30 jaar van…
-
Ligte vliegtuig rol in sterk wind
’n Ligte vliegtuig het die afgelope Saterdag (14 Desember) by die Saldanha-lughawe kort nadat dit geland het, omgeslaan.
-
‘Ons is verpletter’
Die werklikheid dat sy broer nie meer met hulle is nie, is ’n bitter pil vir Macneil Baron om te sluk.
-
Pret vir klubs se bejaardes
Die Green Lillies-bejaardeklub in Vredenburg het na Lambertsbaai gereis om van ’n tweejaarlikse geleentheid tussen Vrydag 22 en Sondag 24 November deel te wees.
-
Skoolhoof groet ná 41 jaar
Die hoof van die Laerskool Saldanha, JC Carstens, het ná 41 jaar afgetree.










