Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Luukse Weskus-hotel brand presies ’n jaar gelede af
Die luukse Shelley Point-hotel, spa en gholfbaan in St. Helenabaai het presies ’n jaar gelede, op Dinsdag 2 Januarie, afgebrand.
-
-
Gesoute onnie lê Karitas-tuig neer
Net om haar leerders elke dag te sien, was ’n hoogtepunt vir Reona Farmer (65).
-
-
Correction/regstelling
In a report in Weslander last week about a driver stopped by police, his name and personal details were mentioned when it shouldn’t have been. The man was arrested and detained for possession of an imitation gun without a licence…
-
Menseredders sal by dié strande diens doen
Die veiligheid van vakansiegangers wat strande in die Saldanhabaai- munisipale gebied besoek, sal dié Desember-skoolvakansie voorkeur geniet met menseredders van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) wat ’n wakende oog oor swemmers sal hou.
-
Gelooftrappers se dans roer hartsnare
Vier jong mans van White City in Saldanha het onlangs gewildheid verwerf toe video’s van hulle wat danspassies op ’n Pinkster-koortjie uitvoer, soos ’n veldbrand op sosiale media versprei het.
-
Steeds geen borgtog vir boer in omry-saak
Die Lutzville-boer wat van poging tot moord en roekelose en nalatige bestuur aangekla word nadat ’n sesjarige kind in September raakgery is, is weer borgtog geweier.
-
Kersmark lok vanjaar duisende
In sy 22ste bestaansjaar is die NG kerk Akkerdyk se Weskus-Kersmark weer eens iets op die kalender om na uit te sien.
-
Jeugleiers oor emosionele intelligensie wysgemaak
Die 19de Sondeza Afri-jeugleierskapskamp het vanjaar 50 jong skoolleiers van Suid-Afrika, Taiwan, Namibië, Duitsland en Hongarye verwelkom. Hulle het van 4 tot 13 Desember by die Ganzekraal-vakansieoord byeengekom.







