Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weskusser wen Mnr. Wes-Kaap
Om aangewys te word as Mnr. Wes-Kaap 2024 is vir die jong Vredenburgse inwoner Breyton Bester ’n groot eer.
-
-
Shilton-7’s-toernooi hier
Spanne in en om die Weskus maak gereed vir die Shilton van Wyk-7’s-rugbytoernooi wat Saterdag by die Transnet-Saldanha-stadion afskop.
-
Burgemeester deur polisie ondervra
Die Bergrivier-munisipaliteit (BM) se burgemeester raadsheer Ray van Rooy is gisteraand (Woensdag, 11 Desember) vrygelaat nadat hy deur die Piketberg-polisiekantoor ondervra is. Matthew Sheldon, woordvoerder van BM bevestig dat Van Rooy by die huis oornag het en vandag weer by…
-
Plaaswag in Hopefield leer oor brandbestryding
Die AfriForum-plaaswag in Hopefield het onlangs opleiding in veldbrandbestryding en -beheer ontvang.
-
Weskus Toy Run lok meer as 250 ‘bikers’
Meer as 250 motorfietse én bromponies het vanjaar weer gebrul vir die jaarlikse Toy Run-motorfietsrit, wat Sondag (1 Desember) in die Weskus gehou is.
-
WKOD ‘het geen keuse’
Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, David Maynier, het dit vandeesweek weer eens duidelik gemaak dat onderwysers wat permanent aangestel is, nié hul werk sal verloor nie.
-
-
‘Poele stilstaande water hou gevaar vir kinders in’
’n Inwoner van Hopefield bekommer hom oor die welstand van jong kinders en inwoners.
-
Padkontrakteur het week
Langer as ’n jaar al moet motoriste op verskeie paaie in die Saldanhabaai- munisipale gebied op ongemerkte teerpaaie ry weens ’n konstruksieprojek wat nie ten volle voltooi is nie.









