Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wees waaksaam, waarsku polisie
Die Weskus-polisie maan inwoners van die Weskus om waaksaam te raak en hul eiendomme en sakepersele te beveilig, want huis- en sakerooftogte het reeds sedert verlede jaar in die distrik toegeneem.
-
Eiendomsagent beken dalk skuld
Die moontlikheid bestaan dat die eiendomsagent van Langebaan, wat teregstaan op 16 aanklagte van bedrog, alternatiewelik diefstal weens beweerde bedrog met vakansieverblyf, skuld sal beken om ’n swaar vonnis vry te spring.
-
Motorfietsryer sterf in botsing by verkeersirkel
’n Motorfietsryer van die Weskus is vroeg Vrydagoggend dood nadat hy met sy motorfiets teen ’n groot klip naby die verkeersirkel by die Langebaan-gholflandgoed gebots het.
-
Joshlin Smith: Voorverhoor uitgestel
Die hofsaak waarin die verdwene 7-jarige Joshlin Smith van Saldanha se ma, haar kêrel en ? huisvriend teregstaan op aanklagte van ontvoering en mensehandel vir die doel om uit te buit, is tot einde-Februarie uitgestel.
-
-
Eeufeesjaar van Afrikaans word kleurryk gevier
Op 8 Mei vier Afrikaans Amptelik 100 ’n mylpaal in die lang en kleurryke geskiedenis van die taal: die eeufees van Afrikaans as amptelike taal.
-
-
Wees waaksaam met jou veiligheid oor feestydperk
Weskussers én besoekers moet waaksamer wees oor die feesdae, met grypdiewe en diefstal uit motorvoertuie wat gewoonlik dié tyd van die jaar toeneem.
-
Doepies, Saldanha Bay Hotel kraai koning in Weslander se vis-en-tjips- kompetisie
Wat is lekkerder as vars vis en tjips?.
-
Geen kamp meer op Trekos
Weskus-families wat al geslagte lank oor Desember by Trekoskraal kamp, sal maar moet leer saamleef met die diep emosionele wond wat die verbod op kampeer én die aansteek van braaivleisvure veroorsaak.








