Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Zanele Muholi and Miss SA Jo Ann Strauss empower children through photography
Recently, children of Paternoster have walked the streets and shores of their fishing village with cameras in hand. They laughed as they framed shots of one another, captured the ocean […]
-
N1 closed near Worcester, several roads closed in West Coast region
WEST COAST DISTRICT – The West Coast District Municipality is facing a multi-pronged emergency situation as severe weather has led to evacuations, critical infrastructure damage, widespread power outages, and numerous […]
-
Trolliebibs uitgedeel
Die bekendstelling van vanjaar, wat Donderdag by ‘n geleentheid in Johannesburg aangekondig is, is bygewoon deur die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube. Dit was die veldtog se grootste uitbreiding tot nog toe en stel Braille-trolliebiblioteke vir die eerste keer…
-
Munispale personeel in Weskus besig gehou met stormagtige weerstoestande
Wind en reën veroorsaak sedert Saterdag 8 Mei omtrent ‘n oproer in die Weskus. ‘n Lang lys van voorvalle waarin infrastruktuur en eiendom beskadig is, is by die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) […]
-
Weskus ouers lug hul mening oor skoolsluiting weens storms
Skole in die Wes-Kaap en die Weskus se deure sal môre gesluit wees weens slegte weerstoestande. Dit kom ná ’n besluit wat deur die Provinsiale Rampbestuursentrum en die Suid-Afrikaanse Weerdiens […]
-
Kaapse vroue ontvoer, een vermoor, een moet naak vlug
Die polisie ondersoek tans aanklagte van moord, poging tot moord en motorkaping nadat een van die twee vroue wat vermoedelik in Kraaifontein in hul voertuig gekaap is, se lyk op […]
-
-
Assmang gives back
Assmang Mining company is proud to have contributed Corporate Social Investment funding to support key projects identified by Diazville Primary and Saldanha Primary schools.
-
Diereskuilings kry swaar
Sy meen baie honde kom uit arm gebiede met siektes, wanvoeding, wonde en parasiete wat onmiddellike mediese sorg verg.










