Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Para rider awarded
He also ranked first in the Western Cape and South Africa and was awared the Western Cape trophy for para riders.
-
Pato 10: Sommige klagtes teruggetrek, nog ‘n maatskappy tot lys van beskuldigdes bygevoeg
VREDENBURG – Die staat het vandag (Vrydag 15 Mei) klagtes teruggetrek teen een van die beskuldigdes en ses maatskappye in die sogenaamde Pato 10-saak, terwyl die finale klagstaat in die […]
-
KYK | Vragmotor brand in Darling ná band bars
’n Gebarste band aan ’n vragmotor se sleepwa het Donderdagaand groot opskudding in Darling veroorsaak toe die voertuig in die hoofstraat aan die brand geslaan het.
-
‘Nuwe kreefseisoen help niemand’
Die gesprek het gefokus op die vind van oplossings vir langdurige uitdagings, soos toegang tot visseryhulpbronne, deelname aan markte en medebestuur.
-
Munisipale spanne ruim skade vinnig op
Spanne van verskeie afdelings het saamgewerk om seker te maak dat inwoners so vinnig moontlik weer toegang tot noodsaaklike dienste kry.
-
-
Velddrif-hofsaak uitgestel oor noodlottige aanranding van kroegman in Velddrif
VELDDRIF – Met net nóg ‘n hofuitsteldatum is die familie van wyle John-Ray Pieters (26) steeds nie ‘n stap nader aan geregtigheid nie. Een verdagte, William Owies (50), het Woensdag […]
-
Geliefde onnie doen laaste som
Die Louwville-gemeenskap en Eden Primêr treur oor die verlies van Hilary Lackay (58), ‘n geliefde onderwyser, wie se dood ‘n groot leemte by die skool en onder oudleerders laat. Lackay […]









