Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Groot sukses vir Cubs Karate
Karatekas van dojo’s in Velddrif, Langebaan en Piketberg het aan die geleentheid deelgeneem, en die dag is gebruik om deelnemers waardevolle wedstrydervaring te gee, terwyl die kernwaardes van karate beklemtoon is.
-
DIEREWELSYN | Troeteldiere soek nie duur goed nie, net liefde en sorg
Honde en katte vorm sterk bande met hul eienaars en het daagliks emosionele versorging nodig.
-
Young West Coast scientists shine at regional expo
Young West Coast scientists showcase innovation and excellence at regional expo.
-
‘Inwoners moet misdaad beveg’
Smook sê die doel van die vergaderings is om na die gemeenskap se probleme te luister en terugvoering van rolspelers te ontvang.
-
Louwville treur ná Carl (33) se wrede dood
Ten spyte van sy hartverskeurende pleidooi, het Carl Marcus (33) se aanvallers net aanhou steek en kap. Hy het nou gesterf weens die beserings wat hy op Saterdag 25 Julie toegedien is.
-
-
Oud-polisieman van Weskus amptelik aangekla oor drievoudige moord in Kaapse hospitaal in 2022
Die formele akte van beskuldiging teen oudpolisieman Jean-Paul Malgas bring die New Somerset-hospitaal-drievoudige moordsaak ná jare se vertragings nader aan verhoor.
-
Lyk steeds nie geïdentifiseer
Volgens kapt. Tania Helfrich, distriks- woordvoerder vir die Weskus-polisie, is die identiteit van die oorledene nog onbekend.










