Community

  • Vrae oor Noordhoek koste

    Vrae oor Noordhoek koste

    Volgens die gemeenskapslid is die geriewe teen ‘n koste van sowat R650 000 opgerig. Hy voer aan dat die huidige markverwante boukoste volgens sy kennis tussen R9 000 en R15 000 per m₂ wissel, terwyl die koste van die Noordhoek…

    |

  • Vredenburg students chosen

    Vredenburg students chosen

    The competition brought together student entrepreneurs from across West Coast College’s campuses, attracting 107 entries this year, more than double the number received in 2025. Following preliminary rounds, 26 students were selected to pitch their business ideas and existing enterprises…

    |

  • Kom maak jou stem by imbizo dik oor misdaad

    Kom maak jou stem by imbizo dik oor misdaad

    Die imbizo’s bied inwoners die geleentheid om veiligheids- en sekuriteitskwessies aan te durf, idees en moontlike oplossings vir plaaslike misdaad te deel, asook die jongste inligting oor misdaadneigings en polisiërings­inisiatiewe te ontvang.

    |

  • Jeug genooi na sangaand

    Jeug genooi na sangaand

    Die geleentheid vind van 19:00 tot 21:00 by die NG Kerk in Saldanha plaas, as deel van die gemeente se 60ste bestaansjaarvieringe.

    |

  • Human trafficking explained

    Human trafficking explained

    The awareness event, hosted by Heavenly Haven Retreat, will take place on Thursday, 30 July, from 10:00 to 12:00 at the at Nautica Mall , in commemoration of the World Day Against Trafficking in Persons.

    |

  • Langebaan athlete shines

    Langebaan athlete shines

    Marais competed as part of the Western Cape team in the boys’ u-11 category, where he produced an exceptional display of skill, endurance and determination, returning home with four medals. His achievements included two gold medals in the Triathle events…

    |

  • Liam (6) gee aan medemens

    Liam (6) gee aan medemens

    Liam skenk gereeld sy eie klere en speelgoed aan die Saldanhabaai-munisipaliteit se rampbestuurskantoor om gesinne te help wat hul besittings in brande, vloede of ander rampe verloor het.

    |

  • Gholfuitslae | Golf Results

    Gholfuitslae | Golf Results

    Gholfuitslae | Golf Results

    |

  • Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’

    Inwoners gons oor Weskus se vermeende ‘aardbewing’

    “Ons het omstreeks halfelf die aand in Lampies-rylaan, naby Golden Mile in St. Helenabaai, skielik gevoel hoe ons huis se hele dak begin skud. Vir ‘n paar oomblikke het ek nie geweet wat aangaan nie. Dit was ‘n baie vreemde…

    |

  • MENING | Xenofobie: Hoe’t ons hier gekom?

    MENING | Xenofobie: Hoe’t ons hier gekom?

    MENING | Xenofobie: Hoe’t ons hier gekom?

    |

Gift this article