Community

  • Dagboek/Diary

    Dagboek/Diary

    Dagboek/Diary

    |

  • Aksiegroep beveg reuse-nywerheidsprojek langs Hopefield

    Aksiegroep beveg reuse-nywerheidsprojek langs Hopefield

    Die voormalige burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM), André Truter, wat intussen na die Hopefield-omgewing toe verhuis het, is in ‘n senior bestuurshoedanigheid by die projek betrokke.

    |

  • Deel jou gedagtes

    Deel jou gedagtes

    Deel jou gedagtes met Weslander

    |

  • Bergrivier-seuns op lewenspad gelei

    Bergrivier-seuns op lewenspad gelei

    Die program het ten doel gehad om seuns toe te rus om gesonde besluite te neem, selfvertroue te bou en positiewe waardes te ontwikkel.

    |

  • Ouma met ‘n roeping

    Ouma met ‘n roeping

    Vir Adri Booyse van Vredenburg het haar skryfpad nie begin met die droom om ‘n skrywer te wees nie. Dit het begin met ‘n eenvoudige vraag uit die mond van ‘n kleinkind: “Oumie, wie is God?”

    |

  • ‘Weskuskind’ (70) gegroet

    ‘Weskuskind’ (70) gegroet

    Jesse Constable (70), ‘n geliefde opvoe­der en gemeenskapsfiguur, is onlangs aan nierversaking oorlede.

    |

  • Stryd om 2de plek in Weskus Grootuitdaagbeker lê voor

    Stryd om 2de plek in Weskus Grootuitdaagbeker lê voor

    ‘n Fout kan beteken dat hul kanse om die uitspeelronde te haal al skraler word.

    |

  • Longacres Privaatskool trots op Vaughan se Wes-Kaap-prestasie

    Longacres Privaatskool trots op Vaughan se Wes-Kaap-prestasie

    In die eindstryd het dié span die Vrystaat met 36-0 verslaan om as die kampioen gekroon te word.

    |

  • Mandela Dag gevier

    Mandela Dag gevier

    Weskus Mall, in samewerking met die Saldanha-seekadette, het vir Mandela- dag gesorg dat 1 200 matriekleerders met noodsaaklike skryfbehoeftes en ‘n boodskap van ondersteuning voor hul eindeksamen bemoedig sal word.

    |

  • McGregor, Dill wen

    McGregor, Dill wen

    Die Bergrivier-kanomarathon word beskou as een van Suid-Afrika se mees uitmergelende kanomarathons en die ­ervare kampioen Hank McGregor (48) het sy legendariese status versterk deur sy 15de Berg-titel te wen. Neriyah Dill (20) het haar eerste oorwinning in die vroue-afdeling…

    |

Gift this article