Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vredenburgse afrigter skitter
Hy is agt keer vir Boland en ses keer vir die Wes-Kaap gekies, het Suid-Afrika twee keer verteenwoordig en is twee keer in die Yellow Pages-atletiekspan opgeneem.
-
-
Herpesvirus moontlik oorsaak van sardynvrektes langs kus
Genetiese materiaal van ’n sardynherpesvirus is in dooie visse opgespoor, maar wetenskaplikes ondersoek steeds of dit die vrektes veroorsaak.
-
Burg Boys bly staande
Vir die Burg Boys was dit nie net ‘n wedstryd van kardinale belang nie, maar ook ‘n kans om sake met hul bure reg te stel nadat hulle vroeër op die Saldanha Transnet-stadion in die doodsnikke verloor het, terwyl dit…
-
RUBRIEK | As jy aan ‘n vrou slaan, slaan jy teen ‘n rots
RUBRIEK | As jy aan ‘n vrou slaan, slaan jy teen ‘n rots
-
Parlementêre komitee loof Badisa Weskus se werk met kinders en gesinne
Die afvaardiging, onder leiding van voorsitter Wendy Kaizer-Philander, wou met eie oë sien hoe Badisa elke dag vir kinders, gesinne en gemeenskappe in die streek omgee.
-
Your land, your water, your food: government’s new nature plan could hit closer than you think
South Africa’s draft 10-year biodiversity plan could affect farming, fishing, land use, GMOs, waste management and traditional knowledge.
-
Vredendal-ondersoekbeampte dra by tot skuldigbevinding in dwelmhandel-saak
Vredendal-polisie se langdurige ondersoek lei tot skuldigbevinding van Jacky Bruno in ’n dwelmhandel-saak wat in 2022 begin het.










