Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Stille ineenstorting’ van spesialishowe: ‘Aanklaers vermy komplekse sake’
Nuwe navorsing waarsku dat spesiale kommersiële misdaadhowe toenemend komplekse sake vermy, terwyl miljarde rande se verliese onverhaal bly.
-
LESERSFOTO | Kaapse Kormorante besoek hawe
Met die son wat oor die Weskus sak, stroom ‘n groot groep Kaapse Kormorante die Bergrivier-hawe binne op pad na hul oornagplek.
-
-
-
Werkers mor oor tehuis
Volgens dié werkers het hulle in swak omstandighede gewerk en is hulle dikwels sonder behoorlike ondersteuning gelaat.
-
-
Vrou wat glo mans bedrieg uiteindelik vas
Charmaine Heath, wat op 18 Junie 42 jaar oud word, het verlede Vrydag (29 Mei) vlugtig in die Vredenburg-landdroshof verskyn nadat sy vroeër die oggend op ‘n lasbrief in hegtenis geneem is.
-
Min bekend oor ontvoerde Kaapse sakeman
Volgens die polisiewoordvoerder brig. Novela Potelwa het die ondersoek die taakspan eers na Khayelitsha gelei, waar vyf verdagtes in hegtenis geneem is.
-
Skulpvis-verbod
Die publiek word gewaarsku om nie wilde skulpvis van Saldanha- baai en die omliggende kusgebied te oes en te eet nie. Dit volg nadat die departement van bosbou, visserye en […]








