Die DA het 63,5% van die stemme op hom verenig, teenoor 52,9% tydens die 2021- munisipale verkiesing. Dit verteenwoordig ‘n toename van 10,6 persentasiepunte.
Davids woon al 49 jaar in Atlantis en het die gemeenskap se ontwikkeling deur verskillende politieke tydperke beleef – van die laaste jare van Apartheid tot die aanbreek van demokrasie.
WeskusNuus gee die afgelope maande ruimte aan die kandidate van verskillende partye om hulself voor te stel en te motiveer waarom vir hulle gestem moet word.
‘n Manifes behoort egter meer as net ‘n lys mooi beloftes te wees. Dit moet eenvoudig verduidelik wat ‘n party wil doen, wat eerste gedoen gaan word en hoe daarvoor…
WeskusNuus het met nóg twee politieke kandidate in aanloop tot die verkiesing op Woensdag 4 November gesels.
Ons vra elke kandidaat dieselfde vrae oor hul prioriteite, die uitdagings in hul wyk en hul planne indien hulle verkies word.