Die ATKV-tak in Atlantis se skryfwerksessie 2026 het verlede Saterdag (18 April) die “My Taal, My Komvandaan”-taalprojek, wat in Februarie vanjaar met deelname van primêre en sekondêre skoolleerders begin het, met…
Young Hearts het verlede naweek (Saterdag 18 April) op die grafkelder St. Helenabaai se Albatrosse met die kous oor die kop terug Agterbaai toe gestuur. Die wedstryd, wat in nat, winderige…
Murphy Roberts Die Association Western Cape, ‘n organisasie sonder winsdoel (NPO), het Vrydag 17 April verskillende staatsdepartemente na Atlantis gebring. Volgens die voorsitter, Deon Britz, bestaan daar ‘n groot behoefte in…
Murphy Roberts Plaaslike inwoners het ‘n reeks skerp vrae en kommerpunte geopper oor die bestuur en prioriteite van die Stad Kaapstad, met spesifieke fokus op veiligheid, infrastruktuur en die aanwending…
Wat ‘n betoging teen die herstel van onwettige elektrisiteitsverbindings deur inwoners van die Covid- informele nedersetting by Witsand moes wees, het egter in ‘n plundertog geëindig. ‘n Vragmotor met Hisense-televisiestelle…
Alvin “Lippe” Smith (38), die sogenaamde “suurmonster”, is Woensdag 8 April in die Atlantis-landdroshof borgtog geweier. Smith word daarvan beskuldig dat hy op Sondag 15 Maart’n bottel suur oor Shaneka…
Klein misdade en aanvalle op leerders raak toenemend ‘n bekommernis in Atlantis en omliggende gebiede. Onlangs is nog tieners in die streek aangeval – na bewering deur ander jongmense uit…
Lede van die misdaadvoorkomingspan van die Atlantis-polisie het Sondagmiddag 5 April omstreeks 22:00 patrollies in Bunting Crescent, Atlantis, uitgevoer toe hulle ‘n verdagte met ‘n vuurwapen opgemerk het. Volgens die polisie…
Murphy Roberts Mamre het Saterdag op sy tuisveld ‘n oorwinning op ‘n goue skinkbord aan die besoekers van Wittewater oorhandig. Die Groentruie van Kenny Stadler, wat teen rustyd 10-15 agter…
David Rossouw Jack Johnson se droom om die beste span in Mamre te kry, is uiteindelik bewaarheid toe Hamlets RFC sy buurspan van die dorp Mamre RC in die eerste…