Murphy Roberts Hoekom moet onskuldige kinders die prys betaal vir dade waarby hulle nie betrokke is nie – dié wat verantwoordelik is, moet vir hul dade boet. Verlede Woensdag (25…
“Die eerste keer wat ek my voet in ‘n vragmotor gesit het, was soos “love at first sight”. Ek kan nie die gevoel beskryf nie, maar ek het geweet dit…
Murphy Roberts Die Mamre-karateklub Kazoku- Seiwakai Karate het onlangs 14 studente na die Wes-Kaapse toernooi in Februarie gestuur en 12 van hulle het met medaljes teruggekeer. Die groep, wat die…
WeskusNuus is ’n onafhanklike gemeenskapskoerant wat fokus op betroubare, plaaslike nuus van Atlantis en omliggende gemeenskappe. Ons vertel mense se stories, hou besluitnemers aanspreeklik en verbind gemeenskappe deur eerlike en…
Murphy Roberts “Hy is nie raakgeskiet nie…” Só het kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, bevestig nadat ‘n bebloede kleuter midde bendegeweld in die hospitaal beland het. Die voortgesette bendegeweld in…
Die gees van Oom T leef voort. Volgens die familie van wyle Abdul Tajoodien is dit wat oom T wou hê hulle moet doen. Die familie het onlangs die winkel…