Suster Olivia Pharo is Saterdagoggend skielik oorlede. Dié “Florence Nightingale” van Atlantis het op 1 Maart 2019 haar eie private primêre gesondheidspraktyk geopen. Suster Pharo, soos sy alom bekend gestaan het,…
Murphy Roberts Ten spyte van baie uitdagings is die Genees Atlantis-inisiatief op koers, sê die gemeenskapsaktiviste Peter Stoffberg en Fiona Abrahams. Hulle het in ‘n onderhoud op Radio Atlantis oor…
Atlantis detectives are asking the community to come forward with information on a murder that occurred on 14 September 2020 at 00:05. The victim, Abdur Kader, was shot and killed…
Hy is al by die skool geskors oor sy “skolliemaniere” en het al elders ook probleme veroorsaak, nie net by die skool nie – dit is wat ‘n ingeligte bron…
Suid-Afrika vier elke jaar Nasionale Boomweek in die eerste week van September – dis ‘n tyd om bewustheid te skep oor die belangrikheid van bome, biodiversiteit en groen ruimtes. Bome…
Murphy Roberts Radio Atlantis het sy 30ste verjaarsdag op 1 September gevier en verskeie gaste, voormalige bestuurslede en stasiebe- stuurders het by die stasie besoek afgelê. Volgens Nikki Pretorius, wat…
The Western Cape Premier Alan Winde, MEC of Police Oversight and Community Safety Anroux Marais, Member of Provincial Legislature and Constituency Head Nicholas Gotsell, Member of Mayoral Committee for Safety…
Ouers kan nou aansoek doen om hul kinders na ander skole oor te plaas. Ouers in die Wes-Kaap het Maandag 4 Augustus begin aansoek doen vir skooloorplasings vir die 2026-skooljaar.…