Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
o.20-rugbyheld Tereske steel kinderharte
Kabuika het onlangs (Donderdag 20 Augustus) ná strawwe opleidingsessies in Stellenbosch die afgelope tyd, steeds tyd gemaak vir haar gemeenskap toe sy saam met Mamre-rugbyklub-bestuurslede en die gemeenskap van Atlantis sop aan kinders van die Neptune Castle-woonstelle en Sun Road uitgedeel…
-
Vroue skryf oor pyn
In ‘n wêreld waar woorde dikwels as ‘n maklike vorm van terapie beskou word, is die stories van twee vroue van Atlantis en die Kaapse Vlakte ‘n kragtige herinnering aan die moed wat dit kos om ‘n stem te vind.
-
Vroue só gesteun
ATLANTIS – Atlantis Foods het ter viering van Vrouemaand ‘n vennootskap met die United Sanctuary Against Abuse (USAA) aangegaan om ondersteuning aan vroue en kinders, wat deur geslagsgeweld geraak word, […]
-
300 solar lights for Witsand
The event brought residents, project partners and local representatives together. A formal programme was followed by a walkabout through the community, where residents engaged with project representatives about the initiative.
-
Metro-polisie se berede eenheid stel kinders aan perde bekend
Metro-polisie se berede eenheid stel kinders aan perde bekend
-
-
MENING | Bou aan nalatenskap van vooruitgang deur dié kanale
Die toekoms word nie oornag gebou nie – dit begin met ‘n duidelike plan, goeie besluite en volgehoue belegging.
-
Só werk strafsake op pad hof toe
Volgens Munro bied elke strafsaak sy eie uitdagings. Terwyl sommige ondersoeke ingewikkelde forensiese ontleding vereis, hang ander af van die verkryging van verskeie getuieverklarings of die opspoor van mense met belangrike inligting.
-
Leer nou om te begin geld spaar
Met die koste van kos, vervoer en ander huishoudelike uitgawes wat aanhou styg, kan selfs ‘n klein bedrag wat gereeld gespaar word, help wanneer onverwagte uitgawes opduik.
-
Cancer gaming app brings health education to SA
To help tackle this challenge, the Love Your Nuts Foundation is developing an innovative Cancer Gaming App that uses interactive, gamified learning to educate young people about cancer prevention, early detection and healthy lifestyle choices.









