Die Survivors Haven-stigting het vroue Saterdag (15 Augustus) in die Mamre-skoolsaal onthaal. Die plaasli­ke aktrise Kim Syster van Arendsvlei en Binnelanders was een van die gassprekers. Kim  Syster, pastoor Favor Esiobu, Dorothy Isaacs en Yvonne Syster was saam met Janine Passenz in die middel. Foto: Murphy Roberts

Kerk verduidelik wat Vrouedag is

Die Survivors Haven-stigting het vroue Saterdag (15 Augustus) in die Mamre-skoolsaal onthaal. Die plaasli­ke aktrise Kim Syster van Arendsvlei en Binnelanders was een van die gassprekers. Kim  Syster, pastoor Favor Esiobu, Dorothy Isaacs en Yvonne Syster was saam met Janine Passenz in die middel. Foto: Murphy Roberts

Pastoor Favor Esiobu gesels met vroue en verduidelik waaroor Vrouedag gaan.
Pastoor Favor Esiobu gesels met vroue en verduidelik waaroor Vrouedag gaan. Foto: Murphy Roberts
Pastoor Favor Esiobu, Kim Syster en Janine Passenz van die Survivors Haven-stigting.

Die JCI kerk se groep dansvroue het die gaste tydens die kerk se Vrouedagsaamtrek op Maandag 10 Augustus vermaak.

Pastoor Janine Classen in die middel by haar span wat die dag moontlik gemaak het.

Die kerk se jeugleier, Chante Van Boom, en  pastoor Janine Classen.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • WeskusNuus E-Edition – 25 August 2026
    WeskusNuus E-Edition – 25 August 2026

Gift this article