Wedywering is verruil vir ondersteuning, kameraadskap en ‘n gedeelde doelwit: om die provinsie met onderskeiding te verteenwoordig.
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
“Dit maak dit onmoontlik vir boere om met masjinerie die lande binne te gaan. Dit lei tot vertragings wat ‘n invloed op produksiebeplanning en logistiek het.”
Die swaarste getrefde gebiede sluit in Viljoenskroon en Vredefort, met 69 bevestigde gevalle; asook Parys en Vredefort, met 50.
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Die departement het ernstige kommer uitgespreek oor ‘n toename in versuim om gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat aan te meld.
“Tafelronde erken die waardigheid van verskillende beroepe en bring mans uit uiteenlopende agtergronde en met verskillende denkwyses bymekaar. Dit leer ons om as een span saam te werk.”
Bejaarde boervrou en ‘n boer is die naweek aangerand en ernstig beseer ná twee plaasaanvalle in die Vrystaat.
“Om die nommer-een matrikulant in die Vrystaat te wees, laat my baie emosioneel voel.”
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die…