The Dihlabeng Local Municipality has continued its foot-and-mouth disease vaccination campaign with a visit to Saulspoort Farm this week.
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
Die Ysbeer-swemseisoen het begin, met ses byeenkomste wat beplan is vir die Vrystaat en Wes-Kaap tussen 27 Junie en 25 Julie.
Vanjaar word ‘n eerste keer ‘n buffel op die spit gebraai – verwag dus die onverwagse op vanjaar se WildsKOSfees met 20 verskillende kosstalletjies.
Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op…
Maak gereed vir die seisoen se grootste kragmeting! Hierdie Saterdag (23 Mei 2026) pak Bethlehem Voortrekker Hoërskool en Witteberg Hoërskool,
Veteran actresses including Jane Fonda, Julianne Moore and Demi Moore used the Cannes Film Festival red carpet to challenge ageism in the film industry.