'n Oproep gaan nou uit dat daar beter veiligheidsmaatreëls kom op die R700 ná die nuutste ongeluk waarin Jannie en Zelda van der Linde op 4 Mei oorlede is: Foto: Argief
‘n Oproep gaan nou uit dat daar beter veiligheidsmaatreëls kom op die R700 ná die nuutste ongeluk waarin Jannie en Zelda van der Linde op 4 Mei oorlede is: Foto: Argief
BloemNews Express

Pad waar egpaar sterf: Teken versoekskrif vir motoriste se veiligheid

'n Oproep gaan nou uit dat daar beter veiligheidsmaatreëls kom op die R700 ná die nuutste ongeluk waarin Jannie en Zelda van der Linde op 4 Mei oorlede is: Foto: Argief
‘n Oproep gaan nou uit dat daar beter veiligheidsmaatreëls kom op die R700 ná die nuutste ongeluk waarin Jannie en Zelda van der Linde op 4 Mei oorlede is: Foto: Argief

Ná nóg ‘n noodlottige ongeluk op die R700 tussen Northridge Mall en Shell Ultra City, neem oproepe toe vir dringende maatreëls om dié gevaarlike pad veiliger vir motoriste te maak.

Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op 4 Mei waarin Jannie en Zelda van der Linde hier in ‘n ongeluk oorlede is.

'n Oproep gaan nou uit dat daar beter veiligheidsmaatreëls kom op die R700 ná die nuutste ongeluk waarin Jannie en Zelda van der Linde op 4 Mei oorlede is: Foto: Argief
‘n Oproep gaan nou uit dat daar beter veiligheidsmaatreëls kom op die R700 ná die nuutste ongeluk waarin Jannie en Zelda van der Linde op 4 Mei oorlede is.
FOTO: Argief

Pretorius sê daar was al talle noodlottige ongelukke op die pad. Die spoedbeperking op dié provinsiale pad vanaf die N1 voor die verkeerslig by Northridge Mall, is 100km/h en daar is nie padtekens wat waarsku dat die spoed verminder moet word na 80km/h en 60km/h nader aan die verkeerslig nie.
Pretorius sê die padstrepe op die pad moet ook geverf word en daar is ‘n groot behoefte aan ligte.

Die DA vra in ‘n versoekskrif inwoners om die versoekskrif te teken ten einde ‘n langtermynoplossing vir padgebruikers te vra. Kliek hier om die versoekskrif in te vul.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article