Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op…
Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei ná ‘n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.
‘n Egpaar is Maandag dood toe ‘n bakkie van voor in hul Hyundaii10 op Kenneth Kaundaweg tussen Northridge en Urth gebots het.
‘n Ongeluk in Kenneth Kaundaweg het Maandag 4 Mei die lewe van ‘n egpaar geëis.
Die drie mans wat in ‘n helikopterongeluk beseer is en per lugambulans na Bloemfontein gehaas is, is die naweek ontslaan.
Een persoon is dood en drie is ernstig beseer in ‘n ongeluk vanoggend op die R702 tussen Bloemfontein en Dewetsdorp.
Die beseerde veearts van Kroonstad wat by Clocolan in ‘n fratsongeluk deur ‘n buffel beseer is, is Maandag, binne 45 minute vandat hy in Bloemfontein aangekom het, in die teater.