Ontdek hoe Coenie Horak se poësie in die Afrikaanse letterkundige wêreld weerklink deur ‘n nuwe koffietafelboek wat geloof ondersoek.
Viljoen beskou die eerbewys nie as ‘n eindbestemming nie, maar as ‘n aansporing om voort te bou op die waardes wat die skool oor baie jare gevestig het.
Salomé Fourie (16), ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Voortrekker in Bethlehem, het onder die top 30 jong entrepreneurs in Suid-Afrika geplaas in die Maak My ‘n Miljoenêr-kompetisie. Sy het nie…
Organiseerders is hard aan die werk om van 10 tot 13 September ’n onvergeetlike geloofsnaweek by die Kroonstad-Selgemeente aan te bied.
Bethlehem is die Vrystaat se finalis vir kykNET se Kwêla Dorp van die Jaar kompetisie. SMS Bethlehem na 33157 en help ons om die titel te wen!