A Lesotho national is among the three suspects who were each handed four life sentences for killing two police officers.
Die organiseerders het aangekondig dat die fees vanjaar volledig gefinansier is. Hulle het hul dank uitgespreek teenoor elke borg, vennoot, vrywilliger en ondersteuner wat deur geldelike bydraes, diens, gebed en…
Kroonstad-grimeerkunstenaar Corny Beneke is as een van die Top 36-finaliste vir The Next Opulent Model South Africa 2026 gekies en verteenwoordig plaaslike kreatiewe talent op ‘n nasionale platform.
Follow the rescue of lions and tigers at Lionsrock Big Cat Sanctuary, where these majestic animals find safety and care.
Graan SA het ‘n interdikaansoek teen die JSE gebring oor die berekening van sojabone-vervoerkoste. Die verskil tussen twee metodes beloop sowat R 220 per ton.
’n Nuwe, omvattende leeu-opname, wat tot Oktober 2026 duur is in die Kgalagadi Oorgrenspark bekend gestel.
A woman (22) was shot dead at her home in Bohlokong, Bethlehem, on Sunday afternoon. Police said the boyfriend allegedly shot her during an argument.
Bokse vir inwoners van die ouetehuise bevat gewoonlik lekkernye, bad- en stortprodukte asook ‘n boekie en pen, terwyl kinders met speelgoed, skryfbehoeftes, klere en ander bruikbare geskenke bederf word.