Oudergewoonte het Gerhard en Marie Lombaard en hul span van De Oude Kraal die afgelope maande hul navorsing gedoen met kombinasies en smake om honderde onvergeetlike happies voor te sit.
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
‘n Bloemfonteiner het vandeesweek die nuwe eienaar geword van ‘n dubbelkajuit Toyota Hilux in ‘n promosie van Checkers Hyper.
Dit gaan onder omstandighede goed met klein Ernst Groenewald (5) wie se regterbeen verlede week in ‘n fratsongeluk geamputeer is.
Two men aged 42 and 46 have been arrested on the R82 near Kragbron after police intercepted a grey GWM bakkie believed to have been stolen in Bloemfontein.
Business trading is back on track at Preller Square Shopping Centre after it was temporarily cordoned off following an explosion.
Vanjaar word ‘n eerste keer ‘n buffel op die spit gebraai – verwag dus die onverwagse op vanjaar se WildsKOSfees met 20 verskillende kosstalletjies.
Selmé Pretorius, DA-wyksraadslid vir die deel van die stad, sê daar kort ‘n impakstudie om die veiligheid van motoriste op die pad te verbeter. Dit kom ná die motorongeluk op…
The Free State police have arrested 142 suspects in Bloemfontein following sporadic incidents of public violence triggered by a total shutdown.
Arno Taljaard (25) wat verlede week ‘n nieroorplanting ondergaan het, het sy jaar van daaglikse dialise in ‘n treffende skildery vasgevang.