Met so ‘n belowende begin kan die span met vertroue uitsien na die volgende byeenkomste in die Vrystaat-skole-MTB-reeks.
Bloemfontein township taxis back to business as normal from early morning after drivers and owners staged a violent protest that paralysed traffic in the CBD.
The planets Venus and Jupiter will over the next few days appear to move closer to each other and can be viewed 45 minutes after sunset.
De Oude Kraal buite Bloemfontein se jaarlikse WildsKOSfees het duisende gaste die geleentheid gegee om te proe hoe heerlik wildsvleis kán proe.
Oudergewoonte het Gerhard en Marie Lombaard en hul span van De Oude Kraal die afgelope maande hul navorsing gedoen met kombinasies en smake om honderde onvergeetlike happies voor te sit.
Die Vrystaat se bek-en-klouseeruitbreking het 604 bevestigde gevalle bereik nadat nog 11 nuwe gevalle hierdie week aangemeld is.
‘n Bloemfonteiner het vandeesweek die nuwe eienaar geword van ‘n dubbelkajuit Toyota Hilux in ‘n promosie van Checkers Hyper.
Dit gaan onder omstandighede goed met klein Ernst Groenewald (5) wie se regterbeen verlede week in ‘n fratsongeluk geamputeer is.