Die US se Sunskill-sentrum vir Chirurgiese Vaardigheidsopleiding by sy Tygerberg-kampus vier vanjaar ‘n dekade van uitnemendheid in chirurgiese onderrig.
‘n Groep seniors van Goodwood brei gereeld teddiebeertjies, handskoene, pette en truie vir minderjariges wat in Kaapse howe moet getuig, om te help teen die trauma.
Die Wes-Kaapse minister vir polisietoesig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het die inhegtenisname van ‘n tronkbewaarder met dwelms en selfone in sy besit, verwelkom.