Dit is drie dekades sedert Worcester se grootste rugby-oomblik – 6 Augustus 1996, toe die draers van die silwervaring op Esselenparkstadion teen ‘n Bolandse vyftiental opgedraf het.
Delano van der Horst (15) is blykbaar deur sy aanvaller voorgelê toe hy op pad was om na ‘n rugbywedstryd te gaan kyk.
Drie Worcester-vriende voltooi ’n epiese 2 714 km-fietstoer van Rundu in Namibië terug na hul tuisdorp.
‘n Gru-ongeluk Dinsdagoggend het die lewe van minstens twee mense geëis nadat verskeie voertuie naby die ou tonnel tussen Worcester en Paarl gebots het.
Worcester-polisie ondersoek twee moordsake wat die afgelope naweek plaasgevind het.
’n Gesin van ses van die plaas Drie Rivieren in Worcester het meer as 20 ure lank in ’n vragmotor oorleef nadat vloedwater hul huis omring het. Tussen hulle was…
WEST COAST DISTRICT – The West Coast District Municipality is facing a multi-pronged emergency situation as severe weather has led to evacuations, critical infrastructure damage, widespread power outages, and numerous…
Stormsterkwinde te midde van gure weersomstandighede oor die Wes-Kaap heen het Maandagoggend (11 Mei) reeds grootskaalse skade in Worcester aangerig.
Terwyl hy oor die reëling van die Nekkiesbrug getrek het en besig was om sowat 100 m ver na onder te val, was hy daarvan oortuig sy einde het aangebreek.…
’n Bebloede Frederick Moos (21) het minute na die gru-voorval voor sy ouerhuis in sy ma, Miena Claasen (44), se arms gesterf.