Traffic is flowing again after the Huguenot Tunnel was temporarily closed on Sunday morning due to windy conditions in the area.
Die 64-jarige vrou is vermoedelik verwurg ná sy in haar huis oorval is, het die Worcester-polisie gesê. Daar was wurgmerke en bloed aan haar mond.
Een van die rowers het die ambulans se deur oopgepluk, gevloek en gesê hy wil die tablet hê. ‘n Stoeiery het binne in die ambulans ontstaan.
Die ouers is bekommerd oor hul kinders se veiligheid, omdat enigeen nou toegang tot die skoolterrein het en selfs bendes al in skoolure op die terrein was.
Adults have a duty to report if they have knowledge, suspicion or reasonable belief that a vulnerable person is a victim of sexual abuse.
Medelye stroom in vir André du Preez se gesin ná sy afsterwe vanoggend in die hospitaal.
‘n Virus het vermoedelik André du Preez se gesondheid afgetakel en hy het ‘n hartstilstand gehad terwyl hy gehospitaliseer was.
Worcester groet een van sy bekendste dogters, Dr. Diana Ferrus, wie se gedigte wêreldgrense oorgesteek het en ‘n blywende impak gehad het.
Shocked passengers climbed through broken windows following the crash. A senior traffic official was driving behind them and alerted emergency services.