Firefighters from Cape Winelands District Municipality are battling a new fire on Du Toitskloof Pass. Drivers urged to use caution when driving on the N1 highway.
Beide die Breedevallei en Langeberg-munisipaliteite het vandeesmaand vlak 1-waterbeperkings aangekondig ná ‘n droë winterseisoen.
‘n Onderwyser, polisiebeampte en sielkundige van Worcester is uit op borgtog ná klagtes van seksuele aanranding teen hulle gelê is.
Sy stiefdogter het aanvanklik stil gebly omdat sy bang was dat niemand haar sou glo nie. Ná nog ‘n voorval vyf jaar later het sy misdade aan die lig gekom.
Indien sy binne die volgende twee jaar weer aan dwarsboming van die gereg skuldig bevind word, sal tronkstraf in werking gestel sal word.
Kom ontmoet die bekendes wat agter die stuur inskuif op Saterdag 25 Oktober by die Golden Valley Casino in Worcester.
One man sustained third degree burns and two more received medical treatment following a fire that broke out on Wednesday (15 October) at Orchard Agri in Field Street, Worcester. Orchard…
WORCESTER – Krieketspelers van twee besoekende laerskole moes verlede Maandag (6 Oktober) voor die koeëls vlug toe ’n skietery enkele meters vanwaar hulle besig was om krieket te speel, in…
Die Pioneer Rally-geldinsameling is nie net ‘n gebeurtenis nie – dit is ‘n viering van moontlikhede, samewerking en die onwrikbare gees van die Pionierskool vir Siggestremdes. Hierdie inspirerende inisiatief bring…