Sy liefde vir sport en drama het hom voorberei vir dié rol in die vermaaklikheidswêreld, sê Francois Prinsloo.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.
Die groot soektog na ‘n jong vrou wat Saterdag (7 Junie) in ‘n rivier in Slanghoek beland het, is afgelas nadat haar liggaam Maandagmiddag (9 Junie) gevind is. Die vrou…
Die Bolandse berge is bedek met ‘n dun lagie van die eerste wintersneeu wat Sondagoggend (8 Junie) wyd – van die Paarl tot Worcester – gesien kon word. Dit volg…
Die onsekerheid oor die toekoms van die fabriek was vir lank ‘n donker wolk oor die gemeenskap. Die nuus dat dit gaan voortgaan, bring groot verligting.
‘n Gru-botsing vanoggend (23 Mei) op die Robertsonpad buite Worcester het die lewens van ‘n vrou en drie jong kinders geëis. Die ongeluk het ongeveer 06:40 gebeur nadat die vragmotor,…