Enrico Claassen Die Roodewal-gemeenskap in Worcester is in rou gedompel nadat ’n sewejarige seun Woensdag (20 Augustus) in die Hexrivier beland het, en later oorlede is. Jermaine Rhodes van die…
Alridge Mercuur is kort nadat hy ‘n nieroorplanting gehad het, Saterdag onverwags dood.
‘n Man is in Worcester aangekeer nadat die polisie op meer as 2000 stukke perlemoen in die vragmotor wat hy bestuur het afgekom het.
“Ek noem myself altyd met trots ’n ‘Woe Woe-kind’… en nou dalk selfs die Worcester Wenner!”
‘n Katnes van bedrog is oopgekrap nadat aktiviste wat inwoners help om vir Sassa-toelae te registreer, besef het dat honderde jongmense onwetend reeds vir die maatskaplike noodleningstoelae, ofte- wel SRD-toelae,…
Sy liefde vir sport en drama het hom voorberei vir dié rol in die vermaaklikheidswêreld, sê Francois Prinsloo.
Dis al twee weke wat Murcia Kock vermis is, met geen teken van haar nie, ten spyte van soektoegte deur die gemeenskap en polisie.