Valke bevestig SBM-ondersoek na kontrakverlengings; Speaker noem dit vals nuus, munisipaliteit ontken formele kennis, politieke spanning verdiep.
Lees die Weslander e-uitgawe van 11 Junie 2026 vir die jongste Weskusnuus, sport, gemeenskapsake, menings en plaaslike gebeure.
Nuwe navorsing waarsku dat spesiale kommersiële misdaadhowe toenemend komplekse sake vermy, terwyl miljarde rande se verliese onverhaal bly.
Read the 4 June 2026 Weslander e-edition for local news, community stories, sport, crime, council updates and classifieds.
Die Saldanha-ysterertsterminaal het ’n belangrike mylpaal bereik met die ingebruikneming van die R4 miljard Tippler 3-projek.
’n Ontvoerde sakeman van Kaapstad is Maandagaand in Saldanha gered nadat die Wes-Kaapse teen-ontvoeringstaakspan op twee huise in die dorp toegeslaan en verskeie verdagtes in hegtenis geneem het.
Die riool loop gereeld by ‘n rioolopgaardam langs ‘n private skool op Langebaan se sportterrein oor.
Read the full Weslander E-Edition (28 May 2026) from Novus Media for in-depth local reporting.
With the possibility of being without work for about six to eight months, and not receiving an income during those months, workers have no idea how they will survive or…