Milton Mukarati (38) of Vredenburg was struck by lightning while walking through an open field opposite Usave on Sunday.
Frikkie Theron, voorsitter van die Moorreesburg-boerevereniging, het ná die onlangse Swartlandskou sy kommer met Weslander gedeel oor die droogte en toenemende druk op plaaslike koringprodusente.
’n Video van ’n vrou wat vermoedelik tik rook terwyl drie kinders langs haar is, het wyd op sosiale media versprei.
Ek sit nog met baie vrae.”Só sê Sandra Liebenberg, ma van die 26 jarige Nicola Liebenberg, wat op 24 Mei by Eilandhuis in St Helenabaai oorlede is nadat sy volgens…
’n Voormalige Suid-Afrikaanse sokkerspeler is dood nadat sy voertuig in ’n botsing op die Weskuspad betrokke was. Lees meer oor die tragedie en sy loopbaan.
Vyf mense het in die Hopefield-landdroshof verskyn in verband met die moord op Clarence Pietersen, wat op 28 Augustus doodgeskiet is.
Eilandhuis in St. Helenabaai het vanaf 1 September nuwe bestuur en ’n nuwe naam, ná onlangse regsoptrede oor die tehuis.
Die 92ste Swartlandskou bied nog vandag en môre landbou, vermaak, uitstallings en iets vir die hele gesin.
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
Toerismemaand is in Goedverwacht geloods, met die opening van die Groen Piketbergroete 366 om toerisme en plaaslike ekonomiese geleenthede te bevorder.