Aan die einde van die dag is dit maar die begeerte om vrede te beleef en te ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
Die beste van alles bly om opreg ander mense met waardigheid te behandel. Om iemand waardig te laat voel skei manne van muise.
Wanneer jy ‘n berekende risiko in vertroue neem, kan jy teleurgestel word. Risiko, vertroue en gevolge gaan hand aan hand. Wanneer vertroue geskend word moet ‘n mens daarmee saamleef.
Die lank en die kort is: moenie te gou ophou nie. Daar is altyd nog ‘n tree, nog ‘n dag, ‘n bietjie hoop ekstra, ‘n bietjie krag ekstra, ‘n pad…
Iemand wie se wil die alfa en die omega is, is ‘n baie moeilike mens om mee te werk. Kan jy jou wil buig, of moet jou wil altyd geskied,…
Dikwels werk dinge anders uit as wat ‘n mens beplan. Soms loop ‘n dag net anders, ‘n maand, ‘n jaar, ‘n verhouding, ‘n besigheid, ‘n vriendskap, ‘n geleentheid…
Dikwels is ons so ingestel op onsself en ons doelwitte en ons eie-ek dat ons vergeet om trots en dankbaar te wees en te deel met ander wat die struikelblokke…
Graad eentjie herinner grootmense om elke dag ‘n voorbeeld te wees.
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen…
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…