Dikwels is ons so ingestel op onsself en ons doelwitte en ons eie-ek dat ons vergeet om trots en dankbaar te wees en te deel met ander wat die struikelblokke…
Graad eentjie herinner grootmense om elke dag ‘n voorbeeld te wees.
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen…
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…
Aan die een kant vloede in die noorde van die land, terwyl die suidelike dele van die land in droogte na reën smag. Die uiteenlopende water-uitdagings herinner my hoe uniek…
Die wêreld is so stukkend en die wêreld is so boos. Besluit jy, om ongeag alles, ongeag wat, gewoon net liefde te leef. En leef dit opreg, van hart, ook…
Wanneer ‘n mens November binnegaan, kom jy agter nou raak dit einde van die jaar. Mense praat van kom ons los hierdie en daardie vir volgende jaar. Maar maak jou…
Wanneer die eerste somer-reën val, is dat asof mens en dier se binnekant sommer net lig. Dit is ná so ‘n lekker bui reën dat pa die huis sal binnestap…
Ouma Plaas het ons geleer om nastergal te eet, maar was wys om ons ook te leer van galbitter – soos sommige mense is.
In sy tagtigs het dié oom nie meer iets om te bewys nie, en hy vertel van die heel belangrikste woord waarvan hy die lewe geleer het.