Die lewe van ’n jong Paarlse onderwyser is die afgelope Vrydagaand (28 Augustus) kortgeknip toe hy kort ná ’n botsing tussen twee motors in die Paarl oorlede is.
‘n Agt-jarige skoolkind van Stellenbosch is dood nadat sy Dinsdag onder ‘n trein beland het.
‘n Familie van die Paarl rou die dood van hul seun, broer, geliefde en pa nadat hy Vrydagaand in ‘n ongeluk omgekom het.
Deon van der Berg (28) wat Saterdag 16 Mei ná ‘n ongeluk in Dan Pienaarrylaan breindood verklaar is, se organe red vele.
‘n Ongeluk in Kenneth Kaundaweg het Maandag 4 Mei die lewe van ‘n egpaar van Langenhovenpark geëis.
HOPEFIELD – Seer, skok en ongeloof heers tans oor dié Weskus ná ‘n grusame ongeluk gister (Sondag 29 Maart) omstreeks 17:45 op die Hopefield-pad (R45) naby die Elandsfontein-myn plaasgevind het.…
‘n Sixty60-afleweraar is Dinsdagoggend in ‘n noodlottige botsing op die R102 naby Somerset-Wes dood ná ‘n botsing met ‘n ander voertuig.
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
CALEDON – Die Swartberg Sekondêre Skool en breër Caledon-gemeenskap is in rou gedompel nadat ‘n 17-jarige leerling Donderdag (16 Oktober) deur ‘n voertuig in Ravenstraat, Bergsig getref en op die…