Die nuwe uitgawe van Die Papier is oudergewoonte weer propvol nuus en lekker leesstof. Jana Marx, Die Papier se politieke redakteur, het in-diepte met Roelf Meyer by sy huis in Silver Lakes, Pretoria, gaan…
Lees in die jongste uitgawe van die AFrikaanse-weeblad, Die Papier, meer oor Stillnoks, Cat en die Bokke, en nog baie meer.
Lees in die jongste uitgawe van Die Papier oor Dina Pule, die omstrede nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling, asook vele nuus vanuit oral.
Hierdie naweek skop die amptelike Bok-seisoen af met ’n toets teen Engeland. Lees meer oor dié wedstryd, die Bok-vroue én die opkomende Cravenweek-rugby.
Lees al die jongste nuus en indiepte rubrieke vanaf oral in vandeesweek se nuutste uitgawe van Die Papier.
Lees in die nuutste Die Papier: Johann Ferreira, hoof van Intercape, vertel hoe hy sal aanhou veg teen die “taximafia” wat langafstandbusse terroriseer.
Lees die jongste uitgawe van die Afrikaaanse-dagblad, Die Papier, vir indiepte nuus vanaf ooral.
Die Papier Praat, ’n weeklikse YouTube-nuusprogram, is die jongste toevoeging tot Die Papier-stal. ’n Nuwe program vol nuus sal elke Donderdag om 19:00 uitgereik word.
Dis ’n rugbynaweek soos min. Kry al die inligting oor die Lions, Bulls en Stormers se kragmetings in die nuwe uitgawe van Die Papier.
The constitutional court ruling impacts the government’s National Health Insurance rollout, amid various socio-political and sports updates covered in Die Papier.